Zanne stapelberg biography of william
Zanne Stapelberg (12 August ) is a South African musician.
Biography..
Zanne Stapelberg
Zanne Stapelberg (12 Augustus) is 'n Suid-Afrikaanse musikant.[2]
Biografie
[wysig | wysig bron]Zanne Stapelberg is in in Bellville, Wes-Kaap gebore, en het in die voorstad Durbanville grootgeword.
Sy het aan die Hoërskool Durbanville gematrikuleer.[3]
Opleiding
[wysig | wysig bron]Stapelberg het haar operaopleiding onder Magdalena Oosthuizen aan die Konservatorium van Universiteit Stellenbosch ondergaan, en in haar graad in musiek en Engelse letterkunde voltooi.
Die universiteit het ook verskeie akademiese- en sangbeurse aan haar toegeken.
Her rich mezzo voice, brilliant mastery of the opera art form and her innate dramatic talent make her much in demand on the stages of South.In verwerf sy haar hoërlisensiaat in musiekopvoering cum laude.
Professionele lewe
[wysig | wysig bron]In word Stapelberg lid van die Kaapstadse Opera-ateljee. In ontvang sy die "Beste Jong Operasanger"-toekenning van die Cape Town Friends of the Opera.[4]
Haar operarolle sluit Angelica in Suor Angelica,[5]Mimì in Puccini se La bohème,[6]Nella in